Welkom

Ons is bly jy is hier

Dienstye: Sondae 09:00

Hallo! Nuut Hier?

Begin hier

Wie is ons?

Bydraes

Kontak Ons

Ons Gebeure

Hou hierdie Gebeure-spasie dop om te sien wat alles in ons gemeente gebeur. Daar is altyd iets aan die gang, en ons sal dit heerlik vind om jou by een van hierdie geleenthede te sien.

As iets jou belangstel, klik eenvoudig op die foto vir meer inligting of om te registreer. Jy is baie welkom om deel te wees.

Luister Preke

Het jy ’n diens gemis, of wil jy weer na ’n boodskap luister? In hierdie Preke-afdeling kan jy ons oudio-preke vind om te luister waar jy ook al is – in die kar, op die vliegtuig of sommer onderweg.

Jy is ook welkom om ’n preek af te laai en met iemand te deel.

Kerkkantoor

Kantoor ure:
Maandae tot Donderdae
vanaf 09:00 tot 13:00

Kontak Nommer:
079 509 6319
info@watervalgemeente.co.za

Sondae Dienste

Dienstyd: Sondae 09:00

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.

Sosiale MEdia
Copyright © 2026 AGS Waterval Gemeente. All Rights Reserved.