Ontdek. Groei. Dien. Deel
Dienstyd: Sondae 09:00
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.
Adres: R24 Rustenburg
Gebeure
Preke
Maniere van Gee
By Waterval Gemeente glo ons dat gee nie net ’n praktiese daad is nie, maar deel van ons aanbidding en toewyding aan God. Wanneer ons gee, erken ons dat alles wat ons het van Hom kom en dat ons saam bou aan Sy koninkryk.
Sien die verskillende maniere vir bydraes hieronder.
Direkte Deposito’s
AGS Waterval Gemeente
Rekeningnommer: 033135320
Tipe: Tjek Rekening
Takkode: 051001
Swift: SBZA ZA JJ
Rekeningnommer: 033135320
Tipe: Tjek Rekening
Takkode: 051001
Swift: SBZA ZA JJ
Debiet Order
Coming Soon
Hoe betaal ek met Snapscan?
Jy kan op die ‘payment link’ prentjie hierbo klik en dit sal jou direk na ons Snapscan blad neem.
Indien jy die QR kode wil gebruik moet jy:
Indien jy die QR kode wil gebruik moet jy:
- Laai eers die toepassing (app) af op die google play of apple store.
- Maak die SnapScan app oop en tik op SCAN.
- Hou dan bloot jou slimfoon se kamera oor die unieke Waterval Gemeente SnapCode (‘n QR-kode, of vierkantige barcode) om te skandeer.
- Kyk ook Sondae uit vir die SnapCode by die uitgange
- Die app identifiseer Waterval Gemeente outomaties en vra jou om die bedrag te verskaf wat jy wil oorbetaal.
- Jy verskaf dan jou unieke en veilige PIN om die transaksie te bevestig en te voltooi.
- Waterval Gemeente sal dan ‘n kennisgewing ontvang via SMS en epos dat die betaling gemaak is.
- Die persoon wat die inbetaling doen, bly ook op ons versoek anoniem in die kennisgewings.
Ons wil graag van jou hoor
Kerk Adres
Portion 397 of Waterkloof no 305
R24, Waterkloof
Rustenburg
Kerkkantoor
Kantoor ure:
Maandae tot Donderdae
vanaf 09:00 tot 13:00
Kontak Nommer: 079 509 6319
ePos: info@watervalgemeente.co.za
Sondae Dienste
Dienstyd: Sondae 09:00
Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.
